Ons kan nie wag vir 2025 nie!
Ons kan nie wag vir 2025 nie!
Inskrywingsdatums:
Inskrywingsdatums:
Spraakkuns en Letterkunde - 7 Maart 2025
Junior Sang - 14 Maart 2025
Musiek - 25 April 2025
Towerkuns - 25 April 2025
Kuns - 27 Junie 2025
Fotografie - 27 Junie 2025
Vir enige navrae, kontak die sekretaresse, Dee Penny, per e-pos:
kaecapetown@gmail.com.Â
With thanks to our sponsors and supporters!